Archive for the tag: ‘Etiek’

Ontwikkeling van landbou bestuurders (Hermanus Times)

Artikel soos verskyn in Hermanus Times – 15 Mei 2009 Altesame 15 werknemers van Abagold is verlede Woensdag tydens ‘n sertifikaatoorhandigingseremonie vereer nadat hulle ‘n bestuurskursus suksesvol voltooi het. Die kursus is deur die Etiek en Leierskap Instituut (ELI) aangebied.  ELI is al langer as 13 jaar by opleiding en ontwikkeling in die landbousektor betrokke […]